Terrorisme: Jeug is ons kwesbaarheid

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se buitengewone beraad vir staatshoofde vind in Lilongwe in Malawi plaas om die konfliksituasie in Mosambiek te bespreek. Die vergadering hersien die vordering van die SAOG-missie in Mosambiek en sal die pad vorentoe aandui. Die jeug van Afrika is ‘n teiken vir terroristegroepe en politieke kommentator dr. Charles Sinkala verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus waarom…