Tender-reëls? Watter tender-reëls?
Volgens die Tender Bulletin wil dit voorkom asof daar weer verskeie oortredings van die verkrygingswetgewing in verband met Onafhanklikheid was. Die publikasie sê daar was nie enige tenders vir kos-voorsiening nie en ook nie vir tente, eetgerei, versierings of vermaak nie. Die kortlys is bekend en indien die billikste tien tenders gekies is sou dit om en by 600 000 Namibiese dollar vir slegs arbeid gekos het. Kosmos 94.1 Nuus het met Elma Dienda die PDM se hoofsweep gepraat.