Telecom verduidelik uitdagings met TN Mobile

Telecom Namibia in ‘n verklaring meer duidelikheid gegee oor die uitdagings wat sy TN Mobile diens op die oomblik ervaar. Die maatskappy het ook gesê dat die agterstand in aankope van sy Black Friday-spesiale aanbiedinge op die oomblik ingehaal word. Ndapewa Neshila, ‘n woordvoerder by Telecom, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.