Tekort aan tegnologiese toestelle

Dit blyk dat daar ‘n uitdaging om elke draai is in die lewe is. Byna daagliks sal jy by ‘n winkel instap en waarskynlik nie alles vind wat jy nodig het nie. Dit lyk asof daar ‘n tekort aan aanbod is, veral aan tegnologiese toestelle. Die vraag is, is die tekort aan produkte as gevolg van Covid-19? Tjoepie Groenewald, kenner van sosiale media, verduidelik.