Tegnologie help boere met oorgang na klimaatslim-voedselproduksie

‘n Span wetenskaplikes neem deel aan die EMR-voedselkeurings-projek wat navorsers van Duitsland, België en Nederland onderneem om produsente te ondersteun om die oorgang na klimaatslim-voedselproduksie te vergemaklik. Volgens Europese media sal hierdie nuwe tegnologiese vernuwing boere in staat stel om die getal vitamiene in vrugte en groente noukeurig te meet terwyl die gewasse nog op die lande is.