Taxigeweld in KZN onder die loep

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, lei vandag ‘n vergadering met taxi-eienaars en belanghebbendes in verskeie distrikte in KwaZulu-Natal. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Lirandzu Themba, sê die vergadering volg ná ‘n vlaag taxi-verwante geweld in die provinsie waarin taxi-eienaars, -bestuurders, leiers in die taxibedryf asook die publiek beseer en vermoor is: