Taxi-fooie is onveranderd… vergadering volgende week

Die Namibiese minister van vervoer John Mutorwa sal volgende week Donderdag met die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging vergader oor hul aansoek vir ‘n 15 persent verhoging in taxi-tariewe. Pendapala Nakathingo van Nabta het die besonderhede…