Taliban regeer oor derde grootste opiumlande, ter wêreld

Sedert die oorname van Afghanistan deur die Taliban in Augustus 2021 het opiumverbouing met 32 persent toegeneem teenoor die vorige jaar, tot 233 000 hektaar – wat die 2022-oes die derde grootste gebied onder opiumverbouing maak sedert monitering deur die VN begin het. Die inkomste wat boere uit opiumverkope verdien verdriedubbel van 425 miljoen Amerikaanse dollar in 2021 tot 1,4 miljard dollar in 2022 wat gelykstaande is van 29 persent van die 2021-landbousektorwaarde. Afghanistan voorsien in 80 persent van die wêreldwye opiaatvraag.