Tafelberg en sweefspoormaatskappy gereed vir stappers

In Kaapstad is Tafelberg en die sweefspoormaatskappy gereed vir stappers en besoekers, en sal deur die winterseisoen oop wees. Die woordvoerder, Giselle Esau, sê besoekers moet egter hulle staptogte beplan en veiligheid moet voorkeur kry.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *