Tafel Lager vier #BeBrave

Tafel Lager se nuwe BeBrave-veldtog vier Namibiërs volharding en gees en moedig almal in die land aan om hul drome te verwesenlik. Vier bekendes dryf die veldtog aan – die afrigter van die Brave Warriors, Collin Benjamin, die sanger King Tee Dee, die akteur Adriano Visagie en kunstenaar en entrepreneur LT Shitana. Die veldtog is van stapel gestuur en Benjamin sê hy staan ook vir braaf wees.

En LT Shinana stem saam…