Swemopleiding vra aandag

Die Privaatskole-vereniging stem saam dat swem as sport in Namibië ontwikkel moet word. Die Namibiese Swemfederasie sê die sewe swemmers wat aan die 2021 Sewende Kontinentale Swemkampioenskappe in Accra, Ghana, deelgeneem het, het baie goed gevaar, maar die Namibiese sportminister Agnes Tjongarero sê Namibiese swem het meer ondersteuning en blootstelling nodig om meer te ontwikkel. Colette Rieckert van die Namibië Privaatskole-vereniging het met Komsos 94.1 Nuus gepraat…