Swart maatskappye moet entstowwe in Afrika vervaardig – Cyril

President Cyril Ramaphosa het planne bekendgemaak vir die vervaardiging van Covid-19-entstowwe in Afrika en sê dit is ‘n groot geleentheid vir maatskappye in swart besit. Hy was die hoofspreker tydens die 45ste herdenking van die Black Management Forum. Ramaphosa het bevestig dat die buurland ‘n gesamentlike voorstel aan die Wêreld-handelsorganisasie gemaak het vir die tydelike opheffing van bepalings wat lande sal toelaat om hul eie entstowwe te vervaardig. Hy het benadruk dat farmaseutiese ondernemings in swart eienaarskap nou na vore moet tree: