‘Swart besighede is steeds in apartheid’

Die Black Business Federation in Suid-Afrika win ‘n regsmening in om die Nasionale Tesourie se nuwe konsep-verkrygingsreëls teen te staan. Die federasie se president, Malusi Zondi, sê die raamwerkriglyne vir voorkeur-openbare verkryging wat die Tesourie voorskryf, sal swart sake-eienaars benadeel wanneer hulle vir staatstenders bie. Hy sê swartmense staan ná apartheid steeds op die kantlyn:

Zondi sê die Tesourie moet praktiese deelname verseker vir swart sakeondernemings, die jeug, vroue en gestremdes: