Swapo woordvoerder sê Fishrot-lot sal enigiets sê

Alhoewel die Fishrot-beskuldigdes in hul borgaansoek getuig het dat die Swapo Party se 2017 kongres voordeel uit Fishrot-fondse getrek het, ontken die regerende party steeds hierdie bewerings. Kosmos 94.1 Nuus het aan Hilma Nicanor, Swapo se woordvoerder gevra of hulle ‘n mediakonferensie gaan hou om hierdie bewerings aan te spreek…