Swapo Jeugliga takel jeugwerkloosheid

Die Swapo Jeugliga eis nou die implementering van besluite wat op party, regerings-, openbare en staatsvlak geneem is om voedselsekerheid en jeugwerkloosheid op te los. Die liga se sekretaris-generaal, Ephraim Nekongo, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die tyd vir raadsaalvergaderings nou verby is.