Swakopmund se krane Saterdag toe

Die munisipaliteit van Swakopmund waarsku inwoners dat wateronderbrekings Saterdag op die kusdorp sal voorkom. Die wateronderbrekings is weens ‘n waterpyp wat lek en onderhoud op die waterpyp moet dringend gedoen word. Aili Gebhard, bemarkings- en kommunikasiebeampte van die munisipaliteit gesels met Kosmos 94.1 Nuus.