Swakopmund-munisipaliteit keur 26 bouplanne in Julie goed

Die Swakopmundse munisipaliteit het 26 bouplanne gedurende Julie goedgekeur, vergeleke met 90 in Junie en 37 in Julie 2021. Goedgekeurde planne het ‘n totale waarde van 43,1 miljoen Namibiese dollar, vergeleke met 74,1 miljoen in Junie 2022. Gedurende Julie is 49 geboue voltooi, vergeleke met 18 in die vorige maand en 12 in Julie 2021. Ekonoom Theo Klein van Simonis Storm …