Swakopmund in rep en roer oor Afrika-driekamp

Swakopmund is gereed vir die Afrika-driekamp Sprint Cup wat môre deur die Namibiese Driekamp-federasie in samewerking met Prosperity Health en RMB aangebied word. Sowat 140 atlete van 23 lande neem deel. Tara van Eck van Kosmos 94.1 Nuus het met die president van die vereniging Roual Spangenberg gesels…