Swakop-inwoners word herinner aan reëls vir die besit van honde

Die Swakopmund-munisipaliteit het inwoners herinner dat hondelisensies voor 28 Februarie hernu word. Troeteldier-eienaars betaal duurder vir ongesteriliseerde tewe en net vier honde word toegelaat per erf. Ali Gebhardt, woordvoerder van die munisipaliteit het meer…