Swaar reën ontwortel 344 gesinne in Soweto, Johannesburg

Die Stad Johannesburg sê 344 gesinne in Soweto is deur oorstromings geraak na die naweek se swaar reën. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, sal die betrokke gebiede vandag besoek. Hy sê die rampbestuurspan is ontplooi om gesinne by te staan, waarvan sommige reeds hervestig is: