Sunak sê G20 veroordeel Putin se oorlog

Die Britse eerste minister Rishi Sunak sê daar is internasionale veroordeling van die oorlog in die Oekraïne by die G20-beraad in Bali, Indonesië. In sy mening is dit die wêreld se plig om nie net die uitval van die oorlog, veral in verband met inflasie reg te stel nie, maar ook die internasionale bestel, te herstel.