Sunak reageer op mening dat hy Johnson in die rug gesteek het

Die twee Tory-kandidate vir Britse eerste minister, Rishi Sunak en Liz Truss hou tans vergaderings met partylede sodat hulle vrae van die lede kan beantwoord. Sunak is deur ‘n lid van die publiek gevra oor die mening van baie aanhangers en ondersteuners van Boris Johnson dat hy wat Sunak is, vir Johnson in die rug gesteek het…