Suiwelstudie in SA kan nie in Namibië toegepas word nie

‘n Bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het gereageer op ‘n gevallestudie van maatskappy wat volhoubaarheid in landbou bevorder, Trace and Save. In hul studie is weer bevestig ‘n lae invloed op die omgewing hou regstreeks verband met groter winsgewendheid in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf. Die maatskappy het die volhoubaarheid van melkproduksie op weidings ondersoek op 62 plase, waarvan 55 in die Oos-Kaap is. Laubscher verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus die Namibiese omstandighede.