Suiwelbedryf: kenner sê Covid het ook bygedra

Reaksie word ontvang op kommer oor die suiwelbedryf en die gepaardgaande kwesbaarheid van 1 500 werksgeleenthede. Die sektor gaan gebuk onder goedkoper invoere en kenners sê die uitdagings het in die afgelope vyf jaar vererger. Salomo Hei, hoof navorser by High Economic Intelligence het sy reaksie so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…