Suikerrietkwekersvereniging vra dat suikerbelasting geskrap word

Die Suikerrietkwekersvereniging van Suid-Afrika het die week weer ‘n dringende beroep op President Cyril Ramaphosa gedoen om so gou moontlik weg te doen met die Gesondheids-bevorderingsheffing. Die heffing, ook bekend as die suiker-belasting, hef ‘n fooi vir die hoeveelheid suiker in sekere drankies. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…