Suid-Afrikaners moet bid, Goddelike ingryping in ekonomie nodig

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke glo Goddelike ingryping is nodig, aangesien Suid-Afrika moeilike ekonomiese uitdagings ervaar. Die raad het die onlangse stygings in brandstof- en voedselpryse uitgelig, asook die voortdurende konflik tussen Rusland en Oekraïne. Die hoofsekretaris, Biskop Malusi Mpumlwana, sê die land het gebed nodig om die uitwerking van hierdie kwessies te trotseer: