Suid-Afrikaner in Taiwan verwelkom Nancy Pelosi se besoek

‘n Suid-Afrikaner in Taiwan verwelkom vir Nancy Pelosi, die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, op die eiland. Sy het pas veilig in Taiwan geland, ondank waarskuwings van Chinese President Xi Jinping. China sê vanweë Pelosi se status as die nommer-drie amptenaar van die Amerikaanse regering, sal ‘n besoek aan Taiwan, ‘n ernstige politieke impak hê. Eddie Viljoen gesels met Kosmos 94.1 Nuus uit Taichung in Taiwan.