Suid-Afrikaanse families van slagoffers van die 2014 kerkherberg ineenstorting in Nigerië begin met regsoptrede

Die Suid-Afrikaanse families van slagoffers wat gesterf het toe die profeet TB Joshua se kerkherberg in 2014 in Nigerië ineengetort het, het met regsoptrede vir skadevergoeding teen die kerk, die trustees en die twee konstruksie groepe begin. 116 Mense het tydens in die ineenstorting van die gebou gesterf waaronder 84 Suid-Afrikaners. Die aanbidders het ‘n kerkbyeenkoms bygewoon toe die gebou ineengestort het.