Suid-Afrikaanse ekonomie onder die loep

Kundiges het gereageer op die stand van die Suid-Afrikaanse ekonomie, die grootste in die streek, in aanloop tot die buurland se plaaslike owerheidsverkiesings oor minder as ‘n maand. Professor Jannie Rossouw van die Wits-sakeskool in Johannesburg het sy mening so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.