Suid-Afrika wil kinders tussen 12 en 18 jaar teen Covid inent

Die Suid-Afrikaanse regering kan moontlik in die nabye toekoms ook kinders tussen die ouderdomme van 12 en 18 teen Covid-19 begin inent. Volgens die Wes-Kaapse gesondheidshoof, dr. Keith Cloete, ondersoek die land se ministeriële adviesraad oor Covid-19 dié moontlikheid. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt.