Suid-Afrika wil 40 miljoen Suid-Afrikaners voor einde 2021 inent

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê dit beoog om in die komende maande minstens 40 miljoen Suid-Afrikaners in te ent, om kudde-immuniteit te bewerkstellig. Volgens dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die departement van gesondheid, is die doel om soveel as moontlik volwassenes voor die einde van die jaar in te ent. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …