Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê

Internasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere. Simonis Storm in Windhoek glo dat hoë insetkoste ‘n impak op boere se winsmarges sal hê en moontlik tot hoër vrugte- en groentepryse in komende maande sal lei. Theo Klein van Simonis Storm …