Stygende voedsel- en vervoerpryse lei tot hoë repo-koersverandering

Die Suid-Afrikaanse Reserwe-bank sê stygende voedsel- en vervoer-inflasie was ‘n groot faktor in die besluit om die repo-koers met 75 basispunte te verhoog. Die land se repo-koers is vroeër vandag tot 5,5 persent aangepas. Die prima uitleen-koers by banke styg dus nou tot 9 persent. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.