Studie: 5% van SA werksmag kan maandelikse uitgawes dek

Tot soveel as 45 persent van Suid-Afrika se professionele werksmag voel hulle word nie genoeg betaal nie. Dis volgens ‘n nuwe studie deur die internasionale talentwerwingsfirma, Robert Walter UK. Die studie toon dat slegs 5 persent van dié mense wat hulle ondervra het, het aangedui dat hulle wel genoeg verdien om hul maandelikse uitgawes te dek. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaasptad, Fritz Platt…