Stoltenberg gesels oor Navo-vergadering

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie vergader vandag in Brussel oor die konflik in Oos-Europa. Leiers van die 27 lidlande is teenwoordig. Navo se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg sĂȘ verskeie kwessies sal aangespreek word.