Stel ambagspersone aan, maan LPM

Die LPM-party het gereageer op die kragonderbreking wat gisternag by die Sentraalhospitaal voorgekom het. Die party sê dit bewys weereens dat die staat die gegradueerde ambagspersone in die land moet aanstel. Talle gekwalifiseerde elektrisiëns, loodgieters en meer is werkloos terwyl die regering onbevoegde mense benut vir noodsaaklike werk. Eneas Emvula, die party-woordvoerder het dit so verwoord…