Steenkoolproduksie sal toeneem – Gwede

Voorsieners in die Suid-Afrikaanse steenkoolbedryf is bekommerd oor steenkool-uitvoere aangesien voorraad min en duur word. Die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, sê, in weerwil van beslissings by die onlangse klimaatsberaad in Glasgow, steenkool-uitvoere en -verbruik gaan die volgende twee jaar toeneem. Hy sê die land behoort te beplan vir die groei in die vraag in plaas van om af te skaal: