Steenhuisen sê werk, skoon water, behuising is vryheid

Die DA-leier John Steenhuisen sê ware vryheid kom deur werk, skoon water, elektrisiteit, goeie paaie, stewige huise, goeie klinieke en goeie skole. Hy het gister sy party se Vryheidsdagboodskap in die Oos-Kaap gelewer. Steenhuisen sê die DA is daartoe verbind om armoede te beëindig, werksgeleenthede te skep en seker te maak staatsgeld word aan die publiek bestee om ware dinge te lewer aan mense wat ware vryheid nodig het: