Statebondspele: Alle oë vandag op Namibiese padfietsryers

Statebondspele: Namibiese atleet Daniel Paulus het Saterdag 14de geëindig in die 5 000 meter in ‘n tyd van 13 minute 53 sekondes. Namibiese stoeier Romio Goliath het dit moeilik gevind teen Ali Asad van Pakistan wat hom met 0-10 in hul 57 kilogram vrystyl-kategorie geklop het. Alle oë is vandag op die Namibiese padfietsryers, Vera Looser, Anri Krugel, Tristan de Lange, Drikus Coetzee, Xavier Papo, Jean-Paul Burger en Alex Miller. Miller het reeds ‘n brons medalje vir Namibië in bergfietsry ingepalm