Starmer druk vir vinniger sanksies

Die leier van die Britse Arbeidersparty, Sir Keir Starmer sal na verwagting vandag eis dat die wette op die registrasie van eiendom tot op 28 dae beperk word sodat voldoende sanksies teen Russiese eienaars ingestel kan word. Die huidige ses maande, wat afgebring is van 18 maande, is volgens hom meer as genoeg tyd om bates te verkoop.