Staking dreig op SA-kampusse

Die Suid-Afrikaanse studenteliggaam Sasco sê hulle gaan begin staak as hulle klagtes oor verskeie kwessies wat betref hoër-onderwysinstellings nie aangespreek word nie. Dit sluit in studentebefondsing en verpligte inentings. Die president van Sasco, Bamanye Matiwane, sê hulle moedig studente en leerders aan om hulle te laat inent, maar hulle is gekant teen verpligte inenting. Matiwane sê die regering moet saam met studenteliggame werk om studente te oortuig om hulle te laat inent:

Matiwane sê studenteskuld is ook ‘n groot kwessie: