Stad Windhoek se oudit hervat vandag

Stad Windhoek het vandag sy oudit op munisipale rekenings hervat. Die Stad sê sy amptenare sal weer op die grond ontplooi word. Die oudit is baie belangrik om ingligting te verifieer en ook om dienslewering te verskerp. Die Stad se woordvoerder, Lydia Amutenya.