Stad Windhoek kondig kragonderbreking in Rocky Crest aan

Stad Windhoek waarsku inwoners van die Rocky Crest-woonbuurt dat ‘n kragondergbreking op Dinsdag 12 Julie vanaf agt-uur die oggend tot twee-uur die middag sal plaasvind. Die kragonderbreking is weens werk aan die Virgin-substasie. Stad Windhoek se woordvoerder, Lydia Hamutenya is aan die woord.