Stad Kaapstad waarsku oor slenter

Die Stad Kaapstad waarsku inwoners en werksoekers teen ‘n advertensie wat die ronde doen waarin mense gewerf word om as verkeersbeamptes opgelei te word. Die stad het die advertensie reeds in 2016 uitgegee en die sluitingsdatum vir aansoeke was in Mei 2016. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê desperate en niksvermoedende mense doen nou aansoek vir hierdie werksgeleentheid: