Staatskapingverslag: berei julle voor sê Cyril vir ANC

Reaksie word ontvang op President Cyril Ramaphosa wat die ANC gewaarsku het om hom vir fel kritiek reg te maak wanneer die staatskapiningskommissie se verslag volgende maand uitgereik word. Ramaphosa sê die verslag gaan ‘n samevatting van ernstige aantygings teen sommige ANC-lede gee. Die regering se ontplooiingskomitee en lede van die Parlement kan ook verwag om onder skoot te kom. Hy sê die aanbevelings van waarnemende hoofregter Raymond Zondo moet nietemin ingestel word.’n Suid-Afrikaanse politieke ontleder, professor Andre Duvenhage…