Sprinkane: weermag sal ingeroep word

Die Namibiese Ministerie van Landbou sĂȘ daar word tans oorweeg om lede van die weermag in die Zambezi-streek in te roep om die sprinkaanplaag wat op die oomblik in die 4 sogenaamde O-streke woed, te help beheer. Simon Nghipandulwa van die ministerie is tans in die noorde….


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *