Sportminister vanaand saam met Copps 94.1-span

In Kosmos se Copps 94.1 vanaand sal die Namibiese minister van jeug, sport en nasionale dienste, Agnes Tjongarero, by ons span op patrollie aansluit. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *