Sportminister sê oor stadions, en die jaar wat voorlê

Die jaar 2022 sal volgens Agnes Tjongarero, minister van sport, ‘n besige jaar vir Namibiese sport wees. Tjongarero het ook gesê hulle sal die twee stadions in Windhoek laat herleef waar haweloses tans gehuisves word sedert Maart 2020 met die begin van die Covid-pandemie in Namibië.