Spesialiste uit Israel help Tshwane met afvalwaterbestuur

Die Stad Tshwane het ʼn spesialis-afvaardiging bestaande uit waterdeskundiges uit Israel verwelkom om te help om die afvalwaterbestuur in Tshwane te verbeter. ʼn Woordvoerder van die stad, Jordan Griffiths, sê Israelse akademici het in Suid-Afrika aangekom en sal met Tshwane konsulteer, en die sleutelkwessies bespreek wat die afvalwater-infrastruktuur raak en hoe hulle hul kundigheid kan benut: