Spele: Namibië kan trots wees

Namibiese atlete vorder oor die algemeen baie goed en met die land se klein bevolking, het ons dit vermag om 11 atlete na die Spele te stuur. Volgens Freddy Mwiya, die Namibiese Sportkommissie se hoofadministrateur het ander lande met groot bevolkings soos Zimbabwe, het nie soveel atlete gestuur soos wat hulle wou nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.